DIE KÉRUGMA VIDEO-KLUBAgtergrondVoordele van lidmaatskapLede kry elke maand 'n gratis video persent ÉN kwalifiseer boonop vir 'n US$1.00 (R10.00 vir Suid-Afrikaners) afslag op elke ander video wat hulle bestel. In die toekoms mag daar ook ander spesiale aanbiedinge aan lede gemaak word. Voorregte van lidmaatskapOns vra mooi dat elkeen wat aansluit 'n bedrag van ten minste US$25.00 (R100.00 vir Suid-Afrikaners) per maand aan die bediening sal skenk. Ons weet daar is sommige vir wie dit moeilik sal wees, maar u kan moontlik 'n familielid of ander Christen nader met die versoek om u hiermee te help. Nadat u u geskenk-video gekyk het, kan u dit dan aan hierdie persoon gee. U kan ook aansluit deur 'n maandelikse donasie van US$12.50 (R50.00 Suid-Afrikaners) te maak, vir 'n gratis video elke twee maande. Organisasies, videoteke, jeuggroepe of gemeentes is ook welkom om aan te sluit as lede. Lidmaatskap AansoekeVul u besonderhede hier onder in. Die aansoek sal dadelik na Kérugma gestuur word en ons sal so gou moontilk met u in verbinding tree om u besonderhede te bevestig en u keuse van video te kry. |
| Tel (Huis): | ||||
| Adres: | Tel (Werk): | |||
| Selnommer: | ||||
| Faks: | ||||
| Staat/Provinsie: | e-Posadres: | |||
| Zip/Poskode: | Videoformaat: | Hulp Nodig? | ||
| Land: | Lidmaatskapopsie: | US$ 25.00 US$ 12.50 | ||
| Ek wil graag 'n addisionele maandelikse donasie maak terwaarde van US$ | ||||
|
|
||||