Dave Hunt

Dave Hunt

Dave Hunt is internasionaal bekend as skrywer en spreker. Sy 20-plus boeke het gekombineerde verkope van oor die 4 miljoen kopieë. Titels van sy topverkopers is Global Peace and the Rise of Antichrist, The Seduction of Christianity, The God Makers en A Woman Rides the Beast.

Dave is ook betrokke by 'n Christelike bediening met die naam van die Berean Call.