Ettiene Maritz
Die Here het My Verlos van Tipiese Toronto "Blessing" Ervaringe

Hierdie Video is gemaak om versprei te word saam met Kérugma Produksies se videoreeks in agt volumes: Die Toronto "Herlewing" - 'n Kritiese Evaluering

'n Kort samevatting van hierdie videoreeks is as 'n voorskou tot ds. Ettiene Maritz se getuienis in hierdie video opgeneem.

In hierdie video vertel ds. Maritz hoe hyself vroeër in sy lewe baie van dit wat vandag so algemeen bekend geword het as die manifestasies in die Toronto "Herlewing", persoonlik ervaar het. Hy vertel hoe die Here stelselmatig aan hom die misleidende karakter daarvan openbaar het en hom daaruit verlos het.

Prys US$

Bestel hierdie item