Dr Randal Smith
How Jesus Taught
Rabbinic Teaching Methods Used by Jesus

Die mense was verslae oor Sy leer want hy het hulle geleer soos een wat gesag het en nie soos die Skrifgeleerdes nie (Matt. 7:28-29). Wat nog meer verstommend is, is dat Hy hulle geleer het deur gebruik te maak van die normale Rabynse onderrigmetodes wat algemeen was in Sy dag.

In hierdie video open Dr. Randall Smith, wat al lank in Israel bedrywig is as beide 'n leraar in Bybelkunde en as argeoloog, 'n nuwe wêreld vir die kyker betreffende begrip aangaande die leer van Jesus.

Randall verduidelik aan die kyker hoe Jesus gebruik gemaak het van "remez" (wenke), gelykenisse en die Hebreeuse Geskrifte as gunsteling onderrigmetodes.

Prys US$
Bestel hierdie item