|
Nicodemus
He came to Jesus by night
Nikodemus, 'n geestelike leier in Isreal, het die Here Jesus besoek onder die beskutting van die nag. Dit was onder hierdie omsandighede dat Jesus, die Lig van die wêreld, een van die mees geliefde verse in die Bybel gespreek het naamlik Johannes 3:16.
In die lig van die woorde van die Here Jesus, het Nikodemus sy eie inherente donkerte ontdek. Al sy beste pogings om die Koningkryk van God the beërwe het misluk. Skielik het Nikodemus besef dat hy nog nie wedergebore was nie ten spyte van al sy godsdienstigheid...
"Want so lief het God die Wêreld gehad, dat hy Sy eniggebore Seun gegee het, sodat elkeen wat in Hom glo, nie verlore mag gaan nie, maar die ewige lewe kan hê." Johannes 3:16
|
|
Prys US$
|
|
|