Bill Randles
T B Joshua: Prophet or Deceiver?

Die Skrif waarsku telkemale aangaande Valse Profete en predikers wat net soos wat Farao se "towenaars" gedoen het, die ware evangelie teëstaan deur middel van wonderwerke, tekens en wonders.

Ons as Christene moet onderskei en elke ding wat volgens bewering "van God af is" evalueer. In hierdie video ontbloot Bill Randles die vele verontrustende aspekte van hierdie profeet se bediening en voorsien ons van verskeie waarskuwingstekens deur middel waarvan ons hierdie fenomene kan onderskei.

In 'n eksklusiewe onderhoud met Cloeté Geldenhuys, die moeder van die afgestorwe Springbokslot, Wium Basson, word die ware gebeurtenisse agter die skerms gedurende hulle besoek aan die Profeet in Lagos onthul.

Lees meer oor T.B. Joshua...

Prys US$
Bestel hierdie item