|
|
|
|
|
[Show information]
|
|
Prof. Johan Malan is in 1978 as professor in Antropologie aan die Universiteit van die Noorde (tans die Universiteit van Limpopo) aangestel. Die naam van sy Christelike bediening is BASUIN PUBLIKASIES wat deur sy vrou, Wilma, geadministreer word. Hulle gee ‘n twee-maandelikse aktualiteitstydskrif, Die Basuin, uit. Die meeste van sy artikels en boeke verskyn op sy webblad, www.bibleguidance.co.za [Hide information]
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|