Die Toronto "Herlewing" - Volume 2: Watter gees is hier aan die werk? - 2 DVDs
Die Toronto In hierdie reeks word deur middel van video insetsels en ander relevante bronne getoon waaroor die Toronto "Herlewing" gaan. Voorts word die beweging volledig vanuit die Woord van God gevalueer.

In hierdie DVD sien u beeldmateriaal van die manifestasies in die Toronto "Herlewing". Wanneer 'n mens daarna kyk, blyk dit duidelik dat die mense dit nie uit hulself doen nie. Die vraag ontstaan dan: Watter gees bewerk dit? So 'n "geestelike ervaring" word óf deur die Heilige Gees óf deur 'n bose gees bewerk. Hoe moet ons weet watter gees dit hier doen?

In die lig hiervan word die bekende geloofsgeneser, Kathryn Kuhlman, se bediening geëvalueer. Vandag word baie andere, soos Benny Hinn en Rodney Howard Brown, aangehang, maar deur watter gees doen hul hul "wonderwerke"? Dit alles word vanuit die Woord van God toegelig terwyl ons gemaan word tot waaksaamheid en om te verseker dat ons die Here Jesus Christus self ken.

Tydsduur: 2 uur 20 minute
Product Price Qty Add To Cart
Die Toronto "Herlewing" - Volume 2: Watter gees is hier aan die werk? - 2 DVDs R99.95
July 25, 2017
Search Products

 
Browse Categories
 Afrikaans DVDs
 Audio teachings
 Baptism
 Christian apologetics
 Christmas
 Church history
 Creation
 Donations
 Evangelistic tools
 Exploring Israel
 Exploring Italy
 False teachings
 Life application teaching
 Middle East
 Missions
 Multi-DVD sets
 Nation of Israel
 Passion Week
 Prophecy
 Recommended DVDs
 Replacement Theology
 
Shopping Cart

Your cart is empty.

 
Telephone Orders
0861 786 831
 

We are currently only accepting EFT orders online.
 
Shipping Information
Privacy Policy