Die Toronto "Herlewing" - Volume 3: Die JESUS van Toronto en sy skatte - 2 DVDs
Die Toronto In hierdie reeks word deur middel van video insetsels en ander relevante bronne getoon waaroor die Toronto "Herlewing" gaan. Voorts word die beweging volledig vanuit die Woord van God gevalueer.

Hierdie DVD toon uit 'n verskeidenheid insetsels dat die Jesus van die Toronto "Herlewing" nie net 'n ander Jesus is nie (2 Kor. 11:4), maar dat hy waarskynlik die rykste persoon was wat ooit geleef het. Hy is verder ook diť Jesus wat aan sy volgelinge allerhande intense ervarings gee, onder andere ook om met vuur gedoop te word.

Verder leer ons wat die sogenaamde rhema woord behels en hoe sommige die eienaardige "wonderwerke" of manifestasies in die "herlewing" vanuit die Skrif probeer regverdig. Ons sien voorts watter rol geld in die beweging speel en kyk hoe Kathryn Kuhlman die insameling van fondse hanteer; om nie te praat van hoe Rodney Howard Brown dit doen nie. Watter Jesus volg jy? Die ryk Jesus van Toronto of die Jesus van die Skrifte?

Tydsduur: 2 uur 46 minute
Product Price Qty Add To Cart
Die Toronto "Herlewing" - Volume 3: Die JESUS van Toronto en sy skatte - 2 DVDs R99.95
July 25, 2017
Search Products

 
Browse Categories
 Afrikaans DVDs
 Audio teachings
 Baptism
 Christian apologetics
 Christmas
 Church history
 Creation
 Donations
 Evangelistic tools
 Exploring Israel
 Exploring Italy
 False teachings
 Life application teaching
 Middle East
 Missions
 Multi-DVD sets
 Nation of Israel
 Passion Week
 Prophecy
 Recommended DVDs
 Replacement Theology
 
Shopping Cart

Your cart is empty.

 
Telephone Orders
0861 786 831
 

We are currently only accepting EFT orders online.
 
Shipping Information
Privacy Policy