Die Toronto Herlewing - Volume 4: Die GEES van Toronto en die anointing - 2 DVDs
Die Toronto Herlewing - Volume 4: Die GEES van Toronto en die anointing - 2 DVDs In hierdie reeks word deur middel van video insetsels en ander relevante bronne getoon waaroor die Toronto "Herlewing" gaan. Voorts word die beweging volledig vanuit die Woord van God gevalueer.

Hierdie DVD toon onder andere uit video insetsels en aanhalings uit Rodney Howard-Brown se werke watter fantastiese dinge alles kan gebeur deur die hande van diegene wat opereer onder die "anointing". Voorts sien ons hoe William Branham self getuig van die "engel" wat die "Wonders en Tekens" deur hom gedoen het. Maar wie en wat was hierdie "engel"? Iets wat opval is dat Rodney Howard-Brown, Benny Hinn en baie andere geen beskeidenheid toon oor hulle geestes vermoŽns nie. Inteendeel, hulle roem telkens daarin dat hulle onder die "anointing" is.

Ons sien egter ook dat die Jesus wat hierdie "salwing" aan hulle gee, nie aan die kruis vir ons versoening bewerk het nie. Nee, hy het as 'n bose gees ter helle neergedaalÖ Ons leer egter ook van die wonderlike werk van die Heilige Gees in ons lewens sedert Hy deur die verhoogde Here Jesus uitgestort is (Hand. 2:33). Diegene wat in die Jesus van die Skrifte glo, het die salwing van die heilige (1 Joh. 2:20,27) en hoef hulle dus nie te laat beÔndruk deur die "anointing" van Toronto, Pensecola of Lakeland nie.

Tydsduur: 2 uur 44 minute
Product Price Qty Add To Cart
Die Toronto Herlewing - Volume 4: Die GEES van Toronto en die anointing - 2 DVDs R99.95
June 23, 2017
Search Products

 
Browse Categories
 Afrikaans DVDs
 Audio teachings
 Baptism
 Christian apologetics
 Christmas
 Church history
 Creation
 Donations
 Evangelistic tools
 Exploring Israel
 Exploring Italy
 False teachings
 Life application teaching
 Middle East
 Missions
 Multi-DVD sets
 Nation of Israel
 Passion Week
 Prophecy
 Recommended DVDs
 Replacement Theology
 
Shopping Cart

Your cart is empty.

 
Telephone Orders
0861 786 831
 

We are currently only accepting EFT orders online.
 
Shipping Information
Privacy Policy