Die Toronto "Herlewing" - Volume 5: Die GOD van Toronto en sy mag - 2 DVDs
Die Toronto In hierdie reeks word deur middel van video insetsels en ander relevante bronne getoon waaroor die Toronto "Herlewing" gaan. Voorts word die beweging volledig vanuit die Woord van God gevalueer.

Hierdie DVD toon watter mag die God van Toronto het om Christene te mislei. Hierdie "god" kry sy mag van die leuen dat die Jesus van Toronto aan die kruis 'n bose gees geword het wat toe in die hel wedergebore is. Sy Vader is, so leer ons in hierdie DVD, "the biggest failure in the Bible". Diegene wat hierdie God aanbid het die mag om mense te bedien met die "Wonders en Tekens" van die Toronto "Herlewing".

Deur hulle in passiwiteit in te lei, hulle te verbied om te bid en hulle verstand te gebruik, word die werk van die Heilige Gees in hul uiterlike mens nageboots om sodoende aan hulle die Toronto-tipe ervaring te gee. Hierteenoor leer ons wat die werk van die Heilige Gees regtig is en hoe om in die vryheid van die Gees met die Vader en die Seun te wandel.

Tydsduur: 2 uur 37 minute
Product Price Qty Add To Cart
Die Toronto "Herlewing" - Volume 5: Die GOD van Toronto en sy mag - 2 DVDs R99.95
June 23, 2017
Search Products

 
Browse Categories
 Afrikaans DVDs
 Audio teachings
 Baptism
 Christian apologetics
 Christmas
 Church history
 Creation
 Donations
 Evangelistic tools
 Exploring Israel
 Exploring Italy
 False teachings
 Life application teaching
 Middle East
 Missions
 Multi-DVD sets
 Nation of Israel
 Passion Week
 Prophecy
 Recommended DVDs
 Replacement Theology
 
Shopping Cart

Your cart is empty.

 
Telephone Orders
0861 786 831
 

We are currently only accepting EFT orders online.
 
Shipping Information
Privacy Policy