Die Toronto Herlewing - Volume 6: Die EVANGELIE van Toronto en sy krag - 2 DVDs
Die Toronto Herlewing - Volume 6: Die EVANGELIE van Toronto en sy krag - 2 DVDs In hierdie reeks word deur middel van video insetsels en ander relevante bronne getoon waaroor die Toronto "Herlewing" gaan. Voorts word die beweging volledig vanuit die Woord van God gevalueer.

Die evangelie van die Toronto "Herlewing", so toon hierdie DVD, is 'n krag tot misleiding. Dit leer dat ons gode is wie se woorde skeppingskrag dra. Krag om andere, ons omstandighede en "God" te manipuleer. Christene is oor 'n lang tydperk subtiel voorberei ten einde vandag ingesamel te word as die oes van die Derde Golf beweging - die Toronto en Pensecola tipe "Herlewing". Verskillende fenomene het in hierdie proses saamgewerk. Een daarvan, naamlik die sogenaamde bediening van Innerlike Genesing, word volledig in hierdie DVD behandel. Voorts word "soul force" (konsentrasiemag) ingespan om "wonders en tekens" soos "slain in the spirit" en die heilige gelag te bewerk.

Hierteenoor is die evangelie van Jesus Christus 'n krag tot redding. Ken jy hierdie Evangelie?

Tydsduur: 2 uur 54 minute
Product Price Qty Add To Cart
Die Toronto Herlewing - Volume 6: Die EVANGELIE van Toronto en sy krag - 2 DVDs R99.95
June 23, 2017
Search Products

 
Browse Categories
 Afrikaans DVDs
 Audio teachings
 Baptism
 Christian apologetics
 Christmas
 Church history
 Creation
 Donations
 Evangelistic tools
 Exploring Israel
 Exploring Italy
 False teachings
 Life application teaching
 Middle East
 Missions
 Multi-DVD sets
 Nation of Israel
 Passion Week
 Prophecy
 Recommended DVDs
 Replacement Theology
 
Shopping Cart

Your cart is empty.

 
Telephone Orders
0861 786 831
 

We are currently only accepting EFT orders online.
 
Shipping Information
Privacy Policy