Die Toronto Herlewing Vol. 7: Hoe om die Toronto-gees op die proef te stel-2DVDs
Die Toronto Herlewing Vol. 7: Hoe om die Toronto-gees op die proef te stel-2DVDs In hierdie reeks word deur middel van video insetsels en ander relevante bronne getoon waaroor die Toronto "Herlewing" gaan. Voorts word die beweging volledig vanuit die Woord van God gevalueer.

In hierdie DVD leer ons hoe om 'n beweging soos die Toronto "Herlewing" te evalueer. Baie sÍ: "Jy mag dit nie toets nie; jy moet jouself net daarvoor oopstel." Die probleem is dat as jy dit wil evalueer, jy jou verstand moet gebruik. Wanneer iemand dit doen, kan die krag van die beweging hom nie oorval nie. Die Bybel leer ons egter om die geeste op die proef te stel. As 'n beweging sodanig is dat hierdie opdrag nie uitgevoer kan word nie, toon dit dan nie dat daar 'n groot skroef los is nie?

Die voorstanders van die Toronto "Ervaring" sÍ verder graag: "Kyk net na al die goeie vrug". Hierdie DVD toon dat dieselfde "vrug" aan die hand van godsdiensleiers soos die Dalai Lama en Sia Baba plaasvind. Hoe moet ons nou weet wat die waarheid is? Voorts kyk ons in hierdie Volume 7 na die GEVOLGTREKKING waartoe ons na alles gekom het rakende die Toronto "Herlewing".

Tydsduur: 2 uur 36 minute
Product Price Qty Add To Cart
Die Toronto Herlewing Vol. 7: Hoe om die Toronto-gees op die proef te stel-2DVDs R99.95
June 23, 2017
Search Products

 
Browse Categories
 Afrikaans DVDs
 Audio teachings
 Baptism
 Christian apologetics
 Christmas
 Church history
 Creation
 Donations
 Evangelistic tools
 Exploring Israel
 Exploring Italy
 False teachings
 Life application teaching
 Middle East
 Missions
 Multi-DVD sets
 Nation of Israel
 Passion Week
 Prophecy
 Recommended DVDs
 Replacement Theology
 
Shopping Cart

Your cart is empty.

 
Telephone Orders
0861 786 831
 

We are currently only accepting EFT orders online.
 
Shipping Information
Privacy Policy