1. Die Universele "Christus" - Messiasverwagting in die groot godsdienste
1. Die Universele Hierdie DVD is tydelik beskikbaar vir die spesiale prys van R49.95 (Oorspronklik R99.95).

Daar word tans in al die groot wêreldgodsdienste voorbereiding vir die verskyning van 'n messias getref wat benewens ander titels ook as die Christus bekend sal staan. Die Bybel verwys na hierdie valse Christus as die Antichris (1 Joh. 2:18) asook as die dier (Op. 13:3), en sê dat die hele wêreld verwonderd agter hom sal aangaan en hom sal aanbid (Op. 13:3,8). Hy sal benewens geestelike verering ook politieke en ekonomiese heerskappy oor die aarde voer (op. 13:7,16-17).

Die beeld van die ware Christus is in misleide kerke reeds tot só 'n mate afgetakel dat hulle onbewus navolgers van die valse Christus is, wat 'n ander Jesus is (vgl 2 Kor. 11:3-4; Joh. 5:43). Die verwagting van groot groepe Jode, Moslems, Hindoes, Boeddhiste en Sjintoïste sal ook in die verskyning van die valse Christus verwesenlik word.

Hierdie is die eerste in 'n reeks van vyf DVDs deur Prof. Johan Malan:

1. Die Universele "Christus" - Messiasverwagting in die groot godsdienste

2. Jerusalem: Die Stad van Profetiese vervulling

3. Oorloë in die Midde-Ooste en Israel se herstel

4. Geestelike Misleiding: Die doelstellings van die "Emerging Church"

5. Die Eeue oue aanslag op die Christelike geloof.

Tydsduur: 50 minute
Product Price Qty Add To Cart
1. Die Universele "Christus" - Messiasverwagting in die groot godsdienste R49.95
July 25, 2017
Search Products

 
Browse Categories
 Afrikaans DVDs
 Audio teachings
 Baptism
 Christian apologetics
 Christmas
 Church history
 Creation
 Donations
 Evangelistic tools
 Exploring Israel
 Exploring Italy
 False teachings
 Life application teaching
 Middle East
 Missions
 Multi-DVD sets
 Nation of Israel
 Passion Week
 Prophecy
 Recommended DVDs
 Replacement Theology
 
Shopping Cart

Your cart is empty.

 
Telephone Orders
0861 786 831
 

We are currently only accepting EFT orders online.
 
Shipping Information
Privacy Policy