2. Jerusalem - Die stad van profetiese vervulling
2. Jerusalem - Die stad van profetiese vervulling Hierdie DVD is tydelik beskikbaar vir die spesiale prys van R49.95 (Oorspronklik R99.95).

Jerusalem is van groot geestelike en profetiese betekenis omdat die Here sy Naam vir altyd aan die stad verbind het (1 Kon. 11:36). Dit was nie net Israel se hoofstad en die hoofsentrum vir hulle geestelike lewe nie, maar ook die stad waar die Here Jesus sy offer vir die hele mensdom se sonde gebring het. Die Heilige Gees is hier uitgestort en dit het van Jerusalem die geboorteplek van die Christelike kerk op aarde gemaak.

In hierdie boodskap word die klem op die belangrike profetiese toekoms van Jerusalem geplaas. Groot en wonderlike profesieŽ moet nog vir Israel en Jerusalem in vervulling gaan. Die Here sÍ dat ons Hom aan hierdie beloftes moet herinner, "totdat Hy Jerusalem bevestig en maak tot 'n lof op aarde" (Jes. 62:6-7).

Hierdie is die tweede in 'n reeks van vyf DVDs deur Prof. Johan Malan:

1. Die Universele "Christus" - Messiasverwagting in die groot godsdienste

2. Jerusalem: Die Stad van Profetiese vervulling

3. OorloŽ in die Midde-Ooste en Israel se herstel

4. Geestelike Misleiding: Die doelstellings van die "Emerging Church"

5. Die Eeue oue aanslag op die Christelike geloof

Tydsduur: 56 minute
Product Price Qty Add To Cart
2. Jerusalem - Die stad van profetiese vervulling R49.95
July 25, 2017
Search Products

 
Browse Categories
 Afrikaans DVDs
 Audio teachings
 Baptism
 Christian apologetics
 Christmas
 Church history
 Creation
 Donations
 Evangelistic tools
 Exploring Israel
 Exploring Italy
 False teachings
 Life application teaching
 Middle East
 Missions
 Multi-DVD sets
 Nation of Israel
 Passion Week
 Prophecy
 Recommended DVDs
 Replacement Theology
 
Shopping Cart

Your cart is empty.

 
Telephone Orders
0861 786 831
 

We are currently only accepting EFT orders online.
 
Shipping Information
Privacy Policy