3. OorloŽ in die Midde-Ooste en Israel se herstel
3. OorloŽ in die Midde-Ooste en Israel se herstel Hierdie DVD is tydelik beskikbaar vir die spesiale prys van R49.95 (Oorspronklik R99.95).

Die Here het Israel as sy spesiale volk geroep en afgesonder. Dit het onmiddellik van hulle teiken nommer een in Satan se stryd teen die koninkryk van God gemaak. Nie net het heidense nasies deur die eeue heen onder die duiwel se aanstigting probeer om Israel te verdelg nie, maar hy het ook onophoudelik gepoog om hulle geestelik van God afvallig te maak.

OorloŽ teen Israel weerspieŽl enersyds hierdie haat teen die God van Israel, maar word andersyds ook deur Hom toegelaat om sy afvallige volk in benoudheid te bring sodat hulle weer ernstig na die Here sal soek.

'n Groot oorlog gaan binnekort in Israel gevoer word, naamlik die Russies-Arabiese inval van Eseg. 38-. Sewe jaar later gaan die grootste van alle oorloŽ, die slag van Armageddon, ook hier gevoer word. In hierdie oorlog sal die ware Christus en die valse Christus direk teen mekaar te staan kom (Op. 19:19-20).

Hierdie is die derde in 'n reeks van vyf DVDs deur Prof. Johan Malan:

1. Die Universele "Christus" - Messiasverwagting in die groot godsdienste

2. Jerusalem: Die Stad van Profetiese vervulling

3. OorloŽ in die Midde-Ooste en Israel se herstel

4. Geestelike Misleiding: Die doelstellings van die "Emerging Church"

5. Die Eeue oue aanslag op die Christelike geloof

Tydsduur: 50 minute
Product Price Qty Add To Cart
3. OorloŽ in die Midde-Ooste en Israel se herstel R49.95
July 25, 2017
Search Products

 
Browse Categories
 Afrikaans DVDs
 Audio teachings
 Baptism
 Christian apologetics
 Christmas
 Church history
 Creation
 Donations
 Evangelistic tools
 Exploring Israel
 Exploring Italy
 False teachings
 Life application teaching
 Middle East
 Missions
 Multi-DVD sets
 Nation of Israel
 Passion Week
 Prophecy
 Recommended DVDs
 Replacement Theology
 
Shopping Cart

Your cart is empty.

 
Telephone Orders
0861 786 831
 

We are currently only accepting EFT orders online.
 
Shipping Information
Privacy Policy