5. Die eeue-oue aanslag op die Christelike geloof
5. Die eeue-oue aanslag op die Christelike geloof Hierdie DVD is tydelik beskikbaar vir die spesiale prys van R49.95 (Oorspronklik R99.95).

Elke bedeling in die menslike geskiedenis het as gevolg van die misleidingswerk van Satan in ongeloof geŽindig: Die bedeling van onskuld het in ons eerste ouers se sondeval geŽindig; die bedeling van die gewete het as gevolg van die mensdom se boosheid in die sondvloed geŽindig; die bedeling van menslike regering het na die bou van die toring van Babel en die ontstaan van heidense nasies gelei; die bedeling van die wet het in wydverspreide ongeloof in Israel geŽindig; die bedeling van die kerk gaan in die groot afval van die laaste dae eindig; die bedeling van die Antichris se regering sal in wÍreldwye rebellie teen Christus eindig; en die bedeling van die vrederyk sal ook in 'n groot opstand teen God eindig nadat Satan uit die put vrygelaat is.

Diegene op die smal weg was nog altyd 'n klein minderheid. Ons moet van hierdie realiteit kennis neem en seker maak dat ons nie saam met miljoene ander mense van die geloof afvallig raak nie (vgl. 1 Tim. 4:1).

Hierdie is die vyfde in 'n reeks van vyf DVDs deur Prof. Johan Malan:

1. Die Universele "Christus" - Messiasverwagting in die groot godsdienste

2. Jerusalem: Die Stad van Profetiese vervulling

3. OorloŽ in die Midde-Ooste en Israel se herstel

4. Geestelike Misleiding: Die doelstellings van die "Emerging Church"

5. Die Eeue oue aanslag op die Christelike geloof

Tydsduur: 58 minute
Product Price Qty Add To Cart
5. Die eeue-oue aanslag op die Christelike geloof R49.95
June 23, 2017
Search Products

 
Browse Categories
 Afrikaans DVDs
 Audio teachings
 Baptism
 Christian apologetics
 Christmas
 Church history
 Creation
 Donations
 Evangelistic tools
 Exploring Israel
 Exploring Italy
 False teachings
 Life application teaching
 Middle East
 Missions
 Multi-DVD sets
 Nation of Israel
 Passion Week
 Prophecy
 Recommended DVDs
 Replacement Theology
 
Shopping Cart

Your cart is empty.

 
Telephone Orders
0861 786 831
 

We are currently only accepting EFT orders online.
 
Shipping Information
Privacy Policy