Die Here het my verlos van tipiese Toronto "Blessing" ervaringe
Die Here het my verlos van tipiese Toronto Hierdie DVD is tydelik beskikbaar vir die spesiale prys van R49.95 (Oorspronklik R99.95).

Hierdie DVD is gemaak om versprei te word saam met Kerugma Produksies se DVD reeks in sewe volumes: Die Totonto "Herlewing" - n Kritiese Evaluering.

'n Kort samevatting van hierdie DVD reeks is as 'n voorskou tot ds. Etienne Maritz se getuienis in hierdie DVD opgeneem.

In hierdie DVD vertel ds. Maritz hoe hyself vroer in sy lewe baie van dit wat vandag so algemeen bekend geword het as die manifestasies in die Toronto "Herlewing", persoonlik ervaar het. Hy vertel hoe die Here stelselmatig aan hom die misleidende karakter daarvan openbaar het en hom daaruit verlos het.

Tydsduur: 2 uur 24 minute
Product Price Qty Add To Cart
Die Here het my verlos van tipiese Toronto "Blessing" ervaringe R49.95
June 23, 2017
Search Products

 
Browse Categories
 Afrikaans DVDs
 Audio teachings
 Baptism
 Christian apologetics
 Christmas
 Church history
 Creation
 Donations
 Evangelistic tools
 Exploring Israel
 Exploring Italy
 False teachings
 Life application teaching
 Middle East
 Missions
 Multi-DVD sets
 Nation of Israel
 Passion Week
 Prophecy
 Recommended DVDs
 Replacement Theology
 
Shopping Cart

Your cart is empty.

 
Telephone Orders
0861 786 831
 

We are currently only accepting EFT orders online.
 
Shipping Information
Privacy Policy