Hoe Ek Volle Versadiging in Jesus Gevind Het
Hoe Ek Volle Versadiging in Jesus Gevind Het Hierdie DVD is tydelik beskikbaar vir die spesiale prys van R49.95 (Oorspronklik R99.95).

Hierdie getuienis van ds. Etienne Maritz is 'n opvolg op sy videoboodskap: Die Here het My Verlos van Tipiese Toronto 'Blessing' Ervaringe. In hierdie tweede video getuig hy veral hoe die Here Jesus Hom nog ryker aan hom openbaar het. Daardeur het hy op 'n dieper wyse ontdek dat die Here Jesus alleen die middelpunt van herlewing is. Hy is die Brood van die Lewe. Hy is die Lewe! Herlewing is dus 'n nuwe openbaring van Jesus!

Johannes getuig daarvan wanneer hy sÍ: "...en die lewe is geopenbaar en ons het Hom gesien...wat ons gesien en gehoor het, verkondig ons aan julle..." (1 Joh 1:2-4).

Jesaja getuig twee keer in Jesaja 6: "...my oŽ het die Koning, die Here van die LeŽrskare gesien!" Die effek van so 'n openbaring van die Here Jesus lei tot persoonlike geestelike herlewing. In hierdie video getuig Etienne Maritz dat hy in so 'n ontmoeting met die Here Jesus, volle versadiging in Jesus alleen gevind het.

Tydsduur: 1 uur 19 minute
Product Price Qty Add To Cart
Hoe Ek Volle Versadiging in Jesus Gevind Het R49.95
June 23, 2017
Search Products

 
Browse Categories
 Afrikaans DVDs
 Audio teachings
 Baptism
 Christian apologetics
 Christmas
 Church history
 Creation
 Donations
 Evangelistic tools
 Exploring Israel
 Exploring Italy
 False teachings
 Life application teaching
 Middle East
 Missions
 Multi-DVD sets
 Nation of Israel
 Passion Week
 Prophecy
 Recommended DVDs
 Replacement Theology
 
Shopping Cart

Your cart is empty.

 
Telephone Orders
0861 786 831
 

We are currently only accepting EFT orders online.
 
Shipping Information
Privacy Policy