Die Parlement vir Wêreldgodsdienste
Die Parlement vir Wêreldgodsdienste Tussen 6000 en 8000 mense van oor die hele wêreld het vir die tydperk 1 tot 8 Desember 1999 Die Parlement vir Wêreldgodsdienste te Kaapstad bygewoon. Op die DVD sien u die openingseremonie in die Kaapse Tuine waartydens ‘n kolossale VIGS-gedenkdeken ontvou is, die optog na Distrik Ses waar die toewyding van die opelugpodium aan die geeste van vier elemente van “moederaarde” plaasgevind het, asook die amptelike opening in die Goeie Hoop Sentrum. U sien en hoor baie van die menigte lesings, seminare, werkswinkels en gespreksvoeringe gedurende die tyd; onder andere die bydraes van oud-presedent Nelson Mandela, die Dalai Lama en ‘n lesing deur die skryfster van die boek: “Jesus the Holy Fool”. U sien voorvader-aanbidders, toordokters, hekse, Rastafariërs, Christenleiers, die Shinji Shumeikai Taiko Ensemble van Japan, Transendentale Meditasie en baie meer…

Ds. Soon Zevenster laat die lig van die Skrif helder en duidelik op die plek en die rol van dié beweging val. Die beweging spoel tans oor die godsdienstige arena van die wêreld en duld geen teenstand nie. Elke Christen het nodig om die DVD te sien ten einde te weet hoe om hom-/haarself ten opsig daarvan te oriënteer.

Tydsduur: 3 ure
Product Price Qty Add To Cart
Die Parlement vir Wêreldgodsdienste R99.95
June 23, 2017
Search Products

 
Browse Categories
 Afrikaans DVDs
 Audio teachings
 Baptism
 Christian apologetics
 Christmas
 Church history
 Creation
 Donations
 Evangelistic tools
 Exploring Israel
 Exploring Italy
 False teachings
 Life application teaching
 Middle East
 Missions
 Multi-DVD sets
 Nation of Israel
 Passion Week
 Prophecy
 Recommended DVDs
 Replacement Theology
 
Shopping Cart

Your cart is empty.

 
Telephone Orders
0861 786 831
 

We are currently only accepting EFT orders online.
 
Shipping Information
Privacy Policy